

Cedar104 Radio is 'n internet radio stasie vanuit die Cederberg omgewing wat die volle Waarheid van die Woord aan jou bring. Ons hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure plaaslik, nasionaal en internasionaal. Read more ↓
- Status
Waiting for station data
Similar stations
About the station
Hierdie aanlyn draadloos vermaak jou met ligte afrikaanse musiek, radiodramas, boekvoorlesings en klets programme. Ons musiek wat strek oor 'n verskeidenheid genres bevat ook geestelike musiek wat lof, eer en aanbidding bring tot die Een-Skepper-Lewende-God: YHWH
Station contacts
- Phone
- +27 66 263 6482
- Website
- zeno.fm/cedar104radio
- ceder104radio@gmail.com
- @27661785157
- @cedar104radio








