Cedar104 Radio is 'n internet radio stasie vanuit die Cederberg omgewing wat die volle Waarheid van die Woord aan jou bring. Ons hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure plaaslik, nasionaal en internasionaal. Подробнее

  1. Статус

    Ожидаем данные станции

Похожие станции

О станции

Hierdie aanlyn draadloos vermaak jou met ligte afrikaanse musiek, radiodramas, boekvoorlesings en klets programme. Ons musiek wat strek oor 'n verskeidenheid genres bevat ook geestelike musiek wat lof, eer en aanbidding bring tot die Een-Skepper-Lewende-God: YHWH

Контакты радиостанции

Телефон
+27 66 263 6482
Вебсайт
zeno.fm/cedar104radio
Email
ceder104radio@gmail.com
WhatsApp
@27661785157
Facebook
@cedar104radio